# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê bendes, afpersingsmafia, dwelmsindikate, onwettige myn-netwerke, mensehandel-netwerke en korrupsiekartelle ondermyn die staat, die ekonomie en die oppergesag van die reg. President Cyril Ramaphosa het georganiseerde misdaad uitgewys as die grootste bedreiging vir Suid-Afrika se demokrasie en samelewing as geheel. Cachalia sê dis belangrik dat provinsiale veiligheidsplanne die aandrywers van georganiseerde misdaad identifiseer en hanteer terwyl doeltreffende teenkorrupsie-veldtogte gevoer word:
Waarnemende minister van Polisie sê Suid-Afrika staar ernstige bedreiging van georganiseerde misdaad in die gesig [KLANK]
ENG CachaliaONOrganisedCrime