Skip to content

Waarnemende minister van Polisie sê Suid-Afrika is gelukkig om Ramaphosa te hê [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê Suid-Afrika is gelukkig om president Cyril Ramaphosa aan die stuur te hê. Cachalia het voor die Parlement se ad hoc-komitee verskyn en Ramaphosa se leierskap in die stryd teen korrupsie, georganiseerde misdaad en die heropbou van instellings geprys. Hy het beklemtoon dat sterk presidensiële leierskap die sleutel bly tot die hantering van sistemiese swakhede en die versekering van bestendigheid in die land se strafregstelsel:

ENG CachaliaOnRamaphosa