Skip to content

Waarnemende minister van Polisie sê korrupsie is ‘n bedreiging vir nasionale veiligheid [KLANK]

# Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, sê korrupsie is diepgewortel in instellings en politieke strukture in die land en is ‘n ernstige bedreiging vir nasionale veiligheid. Suid-Afrika is in die onderste 90 van die 180 lande wat vroeër vanjaar deur Transparency International se indeks volgens vlakke van openbare sektor korrupsie gerangskik is. Cachalia sê hulle het die stigting van ‘n nuwe multifunksionele, anti-korrupsie-agentskap voorgestel wat aan die Grondwet voldoen:

ENG CachaliaOnCorruption