Skip to content

Waarnemende minister van Polisie loof polisie se wetstoepassing tydens betogings teen onwettige migrante [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het wetstoepassingsagentskappe geloof wat gister wet en orde gehandhaaf het tydens landwye betogings teen onwettige immigrante. Die Inter-ministeriële Komitee oor Migrasie het gisteraand in Pretoria inligting verskaf oor die betogings en die regering se omvattende immigrasie-bestuur. Cachalia sê minstens 361 ongedokumenteerde migrante is gearresteer, elf mense is vasgetrek oor plundery of poging tot plundery, vier weens dwelmverwante oortredings en 291 vir gewone misdaad:

ENG CachaliaOnFocus