# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê hy kon nie verstaan waarom die geskorste minister, Senzo Mchunu, besluit het om die taakspan vir politieke moorde te ontbind nie. Cachalia het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die besluit was op die oog af sonder deeglike redenasie en behoorlike raadpleging. Hy sê die ontbinding het plaasgevind te midde van toenemende politieke moorde, wat die besluit ontydig en moeilik regverdigbaar gemaak het:
Waarnemende minister van Polisie bevraagteken Mchunu se besluit om taakspan vir politieke moorde te ontbind [KLANK]
ENG CachaliaOnPKTT