# Polisie in Gauteng het ʼn ondersoek begin na ʼn mislukte kaping buite die woning van die waarnemende provinsiale polisiekommissaris, Fred Kekana, in Westonaria. Die voorval het gister plaasgevind. ʼn Saak van poging tot moord en kwaadwillige saakbeskadiging word ondersoek. Kekana sê die bestuurder wat hom kom oplaai het, het ʼn verdagte BMW opgemerk wat hom agtervolg en is aangeval net toe hy sy voertuig wou parkeer:
Waarnemende Gautengse polisiekommissaris was slagoffer van mislukte kaping [KLANK]
ENG KekanaOnBotchedHijacking