# Die polisie het ‘n vyfde verdagte in hegtenis geneem in verband met die diefstal van ‘n transformator ter waarde van sewe-miljoen-rand uit die Laudium-substasie in Tshwane. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê onder die vyf wat aangekeer is, is drie munisipale werkers. Nevhuhulwi sê hulle is vasberade om sindikate te vernietig wat noodsaaklike infrastruktuur teiken en verwante misdade uitvoer:
Vyfde verdagte gearresteer wat met diefstal van transformator in Laudium verbind word [KLANK]
ENG NevhuhulwiOn5thSuspect