# Vyf verdagtes sal na verwagting Maandag in die Sekhukhune-landdroshof in Limpopo verskyn in verband met die beweerde ontvoering van ‘n 43-jarige Ugandese vrou. Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê die slagoffer is Dinsdag deur die verdagtes met ‘n vuurwapen gedreig en ontvoer toe sy deur die Atok-nedersetting gereis het. Hy sê die verdagtes het ‘n familielid van die slagoffer gekontak en ‘n aansienlike losprys geëis:
Vyf verdagtes Maandag in hof vir beweerde ontvoering van Ugandese vrou [KLANK]
ENG MaleselaonExpected