# Vyf vermeende transito-rowers is gistermiddag in Crown Mines, Johannesburg, in ʼn skietery met die polisie dood. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê hulle het gereageer op intelligensie oor ʼn transitorooftog en die verdagtes se voertuig is naby die M1/M2-hoofwegverdeling opgemerk. Sy sê die verdagtes het weggejaag toe hulle die polisie sien en is agtervolg. Nevhuhulwi sê die verdagtes het op die polisie geskiet en hulle het teruggeskiet:
Vyf transito-verdagtes in skietery met polisie in Johannesburg dood [KLANK]
ENG DimakatsoonFatallyWounded