# Die vyf Britse mans wat Sondag naby RAF Fairford in Gloucestershire vir terreurmisdrywe in hegtenis geneem is, is op borgtog vrygelaat. Die Amerikaanse Lugmag gebruik die lugmagbasis vir sy operasies teen Iran. Die hoof van teen-terrorisme-polisiëring, assistent-kommissaris Laurence Taylor, sê die ondersoek is nog nie afgehandel nie, en die vyf mans is onderworpe aan streng voorwaardes wat hul bewegings en kontak met ander betref. Hy sê die polisie ondersoek verskeie moontlikhede:
Vyf mans wat naby RAF Fairford vir terreurmisdrywe gearresteer is op borgtog vrygelaat [KLANK]
ENG TaylorOnInvestigation