# Vyf verdagtes wat verbind word met die moord op twee polisiebeamptes en ‘n paartjie is dood in ‘n skietgeveg met die polisie in Mophela by Hammarsdale, wes van Durban. ‘n Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê hulle het inligting ontvang dat die verdagtes op die Mophela-pad onderweg was. Hy sê hulle het die polisie se opdrag veronagsaam om stil te hou en op geregsdienaars losgebrand:
Vyf gesoekte moordverdagtes doodgeskiet in skietery in KZN [KLANK]
ENG NetshiundaOnShooting