ʼn Brand het Sondagnag die lewens van vyf gesinslede in die Steve Biko-plakkerskamp in Etwatwa in Ekurhuleni geëis terwyl ʼn tiener ongedeerd ontsnap het. Die Ramp- en Noodbestuursdiens se woordvoerder, William Ntladi, sê toe hulle op die toneel aankom, was ʼn vyfvertrekhut in ligte laaie en mense binne-in vasgekeer. Hy sê paramedici het die pa, ma en drie kinders op die toneel dood verklaar:
Vyf gesinslede sterf toe plakkershut in Ekurhuleni afbrand [KLANK]
ENG WilliamonHouseFire