# Vyf mense is vanoggend dood in ‘n motorongeluk op die pad tussen Dokodweni en Amatikulu langs die N2 in KwaZulu-Natal. ‘n Ligte motorvoertuig het met ‘n vragmotor gebots. Die woordvoerder van die Provinsiale Departement van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê gedurende die eerste week van hierdie maand is meer as 30 mense op paaie dood:
Vyf dood in N2-snelwegongeluk in KZN [KLANK]
ENG NdabezinhleonN2Crash