Skip to content

VSA weier om G20 Gesondheidswerkgroep se voorstelle te onderskryf [KLANK]

# Die Verenigde State het geweier om die meeste van die ooreengekome voorstelle te onderskryf tydens die G20-gesondheidswerkgroepvergadering in Polokwane, Limpopo gister. Die VSA het volgens berigte beswaar gemaak teen verwysings na solidariteit, gelykheid, volhoubaarheid, geslagsgelykheid en inklusiwiteit in die konteks van gesondheid, die kerntemas van Suid-Afrika se presidentskap. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het in reaksie op die VSA se standpunt gesê universele gesondheidsorg is ononderhandelbaar:

ENG MotsoaledionUSRefusal