# Die VryheidsFront Plus veroordeel die Johannesburg Metro se selektiewe infrastruktuuropgraderings voor die G20-beraad as ‘n belediging vir belastingbetalers. Franco de Lange van die party sê terwyl wêreldleiers ‘n gepoleerde beeld sien, leef inwoners steeds met slaggate, stukkende ligte en swak dienste saam. De Lange voeg by as die Stad paaie oornag vir buitelandse gaste kan regmaak, hy dieselfde vir burgers kan doen:
VryheidsFront Plus sê Metro se G20 besteding is klap in gesig vir inwoners van Johannesburg [KLANK]
AFR DeLangaOnG20