# Die Vryemarkstigting sê beleidsmakers wil nie ʼn realistiese, feitgebaseerde benadering tot die skepping van rykdom, ekonomiese groei en selfs bestuur aanvaar nie. Die stigting sê al gee president Cyril Ramaphosa voor hy wil 1,2-duisend-miljard-rand se regstreekse beleggings lok, dra sy regering se beleid niks by tot dié doel nie. Hy sê buitelandse beleggers word afgeskrik deur swart ekonomiese bemagtiging se regulasies wat die ekonomie benadeel. Die stigting sê landsburgers loop steeds deur onder ʼn rasbehepte regime wat outoritêr wil wees.
Vryemarkstigting sê Suid-Afrika het steeds ’n rasbehepte, regime wat graag outoritêr wil wees