Skip to content

Vragmotor met gassilinders bots en ontplof in Magoebaskloof, Limpopo [KLANK]

# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid waarsku motoriste om ander roetes te gebruik ná ʼn ernstige voorval vanoggend op die R71 naby Magoebaskloof, bo Ruskamp. ʼn Vragmotor vol gassilinders het gebots en aan die brand geslaan. Dit het tot talle ontploffings gelei wat die nabygeleë plantasie aan die brand gesteek het. Die departement se woordvoerder, Matome Taueatsoala, sê die R71 is tot verdere kennisgewing vir alle verkeer gesluit:

ENG MatomeonR71Magoebaskloop