Skip to content

Vosloorus-huisbrand eis twee [KLANK]

# Twee mense, insluitend ‘n kleuter, is vroeg vanoggend dood in ‘n brand in ‘n huis in Vosloorus-uitbreiding 20, Ekurhuleni. Die woordvoerder van die Ekurhuleni-nooddienste, William Ntladi, sê ‘n span brandbestryders van die Zonkizizwe-brandweerstasie het vinnig gereageer nadat hulle ‘n oproep ontvang het oor ‘n brandende huis met vasgekeerde mense:

ENG WillamonHouseFire