Skip to content

SMART verwelkom regruk van Gautengse Dobbelraad se leierskap [KLANK]

# Social Movement for Advocacy, Rights and Transformation, SMART, verwelkom leierskapsveranderinge by die Gautengse Dobbelraad na die ontslag van die uitvoerende hoof, Karabo Mbele, en die skorsing van die finansiële hoof, Oscar Maripane. Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Vuyiswa Ramokgopa, het bewerings van bestuursmislukkings en finansiële onreëlmatighede ontken. SMART se woordvoerder, Lehlogonolo Muthevhuli, sê die stap versterk aanspreeklikheid. Hy dring aan op voortgesette ondersoeke en sterker toesig om toekomstige wangedrag te voorkom:

ENG MuthevhuliOnGamblingBoard