Skip to content

Voorspraakgroep verwelkom Kaapstad se interregeringsgeskil oor uitgebreide metropolisiemagte [KLANK]

# Die Kaapse Onafhanklikheidsvoorspraakgroep het die besluit deur Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, verwelkom om formeel ‘n interregeringsgeskil met die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, te verklaar. Die burgemeester wil hê Kaapstad se metropolisie en wetstoepassingsbeamptes moet wettig misdade kan ondersoek en dossiere vir vervolging opstel. Die leier van die groep, Phil Craig, sê dit moes lankal gebeur het aangesien die metro die kwessie sedert 2022 gereeld geopper het:

ENG CraigONPolicing