Skip to content

Voorsitter sê nuwe Wet op Staatsdienskommissie is mylpaal ná 19-jaar [KLANK]

# Die voorsitter van die Staatsdienskommissie, professor Somadoda Fikeni, sê president Cyril Ramaphosa se bekragtiging van die nuwe Wet op die Staatsdienskommissie is ‘n mylpaal wat bykans 19-jaar in wording was. Fikeni het die Madlanga-kommissie toegespreek en gesê die wet versterk die kommissie se onafhanklikheid deur hom minder afhanklik te maak van die Departement van Staatsdiens en Administrasie. Hy sê ook die wet versterk die kommissie se vermoë om sy grondwetlike mandaat uit te voer en maak sy bevindings meer bindend:

ENG-FikeniOnAct