# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die voormalige waarnemende uitvoerende hoof van SAFA, Russell Patrick Paul, by die bedrogsaak teen Danny Jordaan en drie ander gevoeg. Phindi Mjonondwane van die NVG sê Paul het na bewering met die beskuldigdes saamgesweer om bedrog te pleeg deur betalings sonder ‘n kontrak goed te keur. Mjonondwane sê Paul het in die Palmridge-landdroshof verskyn en is borgtog van tien-duisend-rand toegestaan. Die saak hervat op 21 November:
Voormalige waarnemende SAFA-hoof by Danny Jordaan-bedrogsaak ingesluit [KLANK]
ENG MjonondwaneOnJordaan