# ‘n Voormalige menslike hulpbronbestuurder by die New Hope School in Pretoria is tot 12-jaar tronkstraf gevonnis nadat hy die spesiale behoefteskool met meer as ses-miljoen-rand bedrieg het. Die Gespesialiseerde Handelshof in Pretoria het beslis dat Ralton Christopher Fischer elf keer tussen 2018 en 2022 bedrog gepleeg het. Die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Lumka Mahanjana, sê ses jaar van die vonnis is vir vyf jaar opgeskort: