Skip to content

Voormalige DA-raadslid kry verskeie lewenslange vonnisse vir moord op verloofde en kinders [KLANK]

# Die Streekhof in Ladysmith in KwaZulu-Natal het die voormalige DA-raadslid Michael Buthelezi tot vier keer lewenslank gevonnis plus 15-jaar tronkstraf vir die moord op sy verloofde en drie kinders in ‘n brandstigtingsvoorval in Bergville in 2023. Buthelezi is ook skuldig bevind aan die verskaffing van vals inligting aan die polisie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Natasha Ramkisson-Kara, sê Buthelezi het ‘n gewelddadige geskiedenis en het weke voor die brand gedreig om sy verloofde te vermoor:

 

ENG NatashaOnLifeTerms