# Die voormalige Australiese biskop Christopher Saunders is tot ses-en-‘n-half jaar tronkstraf gevonnis vir die seksuele mishandeling van twee jong mans tydens sy ampstermyn as Katolieke geestelike. Die 76-jarige is in Augustus skuldig bevind aan 13 seksuele oortredings, maar vrygespreek van beweerde oortredings teen ‘n derde jong man. Hy sal in Februarie 2031 vir parool in aanmerking kom. Andrew Broadley van die Wes-Australiese polisie verwelkom die uitspraak:
Voormalige Australiese biskop gevonnis vir seksuele mishandeling van twee jong mans [KLANK]
ENG BroadleyOnCaseOutcome