# Die Verenigde Nasies waarsku die onlangse Israelse aanval op Katar is ʼn kommerwekkende ontwikkeling wat ʼn nuwe en gevaarlike hoofstuk in die verwoestende konflik kan inlui. Israel het Dinsdag ʼn aanval uitgevoer op Hamas se leierskap in Katar, wat ʼn belangrike bemiddelaar is in gesprekke oor ʼn skietstilstand in Gaza. Vyf Hamas-lede is in die aanval dood. Rosemary DiCarlo van die VN sê die soewereiniteit en territoriale integriteit van enige land, insluitend Katar, moet gerespekteer word:
VN waarsku Israelse aanval in Doha is ’n kommerwekkende ontwikkeling [KLANK]
ENG DiCarloOnEscalation