Skip to content

VN-verslag onthul 25% toename in ernstige oortredings teen kinders in 2024 [KLANK]

# Die Verenigde Nasies sê geweld teen kinders in situasies van gewapende konflik het in 2024 ongekende vlakke bereik. Die jongste verslag oor Kinders en Gewapende Konflik het 41-duisend-370 ernstige oortredings teen kinders bevestig waarvan 36-duisend-221 in 2024 gepleeg is. Die sekretaris-generaal se spesiale verteenwoordiger vir kinders en gewapende konflik, Virginia Gamba, sê baie oortredings vind plaas in tye van konflik, maar ernstige skendings gebeur selfs daarna:

ENG GambaOnViolations