# Die Verenigde Nasies sê die toenemende geweld tussen sektes in die suide van Sirië asook Israel se lugaanvalle tot in sentraal-Damaskus het dié oorloggeteisterde land nader aan sy kantelpunt gestoot. Israel se weermag het ‘n lugaanval op die buitewyke van die stad Sweida uitgevoer, terwyl botsings tussen vegters van stamme in die gebied en Bedoeïene Donderdag toegeneem het. Die assistent-sekretaris-generaal van die VN, Khaled Khiari, sê Israel ondermyn pogings om ‘n nuwe vreedsame Sirië te skep:
VN veroordeel sektariese geweld en Israelse aanvalle in Sirië [KLANK]
ENG KhiariOnViolence