# Die Verenigde Nasies veroordeel die militêre lugaanval op ʼn mark in die staat Rakhine in Mianmar. Minstens 50 mense is dood en meer as 60 gewond. Mianmar is in ʼn burgeroorlog gewikkel sedert ʼn staatsgreep in 2021. ʼn Bondgenootskap tussen gewapende groepe veg teen die Weermag. Die VN se woordvoerder oor Menseregte, Jeremy Laurence, sê die aanval volg ure nadat Maleisië begin het om ongeveer vyf-duisend Mianmarse burgers te deporteer:
VN veroordeel Mianmar-lugaanval waarin 50 mense dood is [KLANK]
ENG LaurenceOnProcess