# Die Verenigde Nasies het by monde van sy sekretaris-generaal vir Humanitêre Sake en die Koördinering van Noodleniging, Tom Fletcher, Amerika se besteding op die Iranse oorlog gekritiseer en sê die geld kan meer as 87-miljoen lewens red. Berigte dui daarop dat die Amerikaanse konflik met Iran Amerika daagliks nagenoeg 32,7-miljard rand kos. Fletcher het in Chatham House in Londen gewaarsku oor die normalisering van geweldstaal, veral tydens konflik:
VN se humanitêre hoof sê Amerika se besteding aan die oorlog met Iran kan meer as 87-miljoen mense se lewens spaar [KLANK]
ENG FletcherOnLanguage