Skip to content

VN se hoëkommissaris vir Menseregte sê SA se Grondwet is ‘n baken van hoop [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Menseregte, Volker Türk, sê Suid‑Afrika se Grondwet gee deur wetgewing en demokratiese instellings, gestalte aan die beginsels van die Wêreldwye Verklaring van Menseregte. Dit is vandag 30 jaar sedert die aanvaarding van die Grondwet. Türk sê dit is ‘n demokratiese prestasie van diepgaande en blywende wêreldwye betekenis:

ENG TürkOnSAConstitution