Skip to content

VN sê hoe langer oorlog in Oekraïne voortgaan, hoe moeiliker gaan vrede bereik word [KLANK]

# Die Verenigde Nasies waarsku die stygende aantal burgerlike ongevalle en toenemende humanitêre krisis kan ʼn diplomatieke einde aan die oorlog in Oekraïne ontspoor. Rusland het verlede naweek sy grootste vlaag aanvalle met ʼn rekordgetal langafstandmissiele en hommeltuie op Kiev uitgevoer en tientalle burgerlikes is dood. Rosemary DiCarlo van die VN sê internasionale humanitêre reg verbied aanvalle teen burgerlikes en burgerlike infrastruktuur en voeg by dis onaanvaarbaar en onverdedigbaar:

ENG DiCarloOnWar