Skip to content

VN-noodlenigingshoof kritiseer wêreld se versuim om te reageer op oorlog in Soedan [KLANK]

# Die Verenigde Nasies sê die oorlog in Soedan kom neer op versuim om internasionale reg te beskerm. Soedannese rebelle het regeringsmagte uit El Fasher verdryf wat die laaste vesting van die land se regime in die westelike Darfoer-streek was. Na raming is meer as 150-duisend mense weens die konflik dood. Die VN-noodlenigingshoof, Tom Fletcher, vra die Veiligheidsraad om die wandade te stop, veilige humanitêre toegang te verseker en die vloei van wapens te keer:

ENG FletcherOnSudan