Skip to content

VN-hulpagentskap sê voorrade wat in Gaza toegelaat word is nie genoeg nie [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Agentskap vir Palestynse Vlugtelinge waarsku die voorrade wat drupsgewys in die oorloggeteisterde Gaza toegelaat word, sal nie die hongersnood stop nie. Daar word beraam dat ‘n half-miljoen mense deur hongersnood bedreig word. Dit volg nadat Israel sy aanvalle teen Hamas in die noorde van Gaza verskerp het en minstens 50 mense die afgelope paar dae in lugaanvalle dood is. Woordvoerder Juliette Touma sê net meer as 300 vragmotors het Gaza sedert verlede Maandag binnegegaan:

ENG ToumaOnGazaSuffering