Skip to content

VN-hoof sê tweestaat-oplossing is volhoubare pad vorentoe vir Israel en Palestyne [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die Israels-Palestynse konflik het breekpunt bereik en is op pad na ʼn eenstaat-werklikheid gekenmerk deur besetting en ongelykheid. Hy het gepraat op die hoëvlak-konferensie oor die vreedsame skikking van die Palestynse vraagstuk en die instelling van ʼn tweestaat-oplossing. Guterres sê ʼn regverdige en volhoubare pad vorentoe is twee onafhanklike, demokratiese state:

ENG GuterresOnPeace