Skip to content

VN-hoof sê Israel se aanvalle in Gaza is deel van ’n eindelose reeks gruwels [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê Israel se eerste stappe vir ʼn militêre oorname van Gazastad is ʼn nuwe en gevaarlike fase en waarsku teen verwoestende gevolge. Volgens berigte is minstens 62-duisend-260 mense, insluitend kinders, sedert Oktober 2023 dood in Israelse aanvalle op Gaza. Guterres sê Israel se weermagoperasies, setlaar-geweld, slopings en diskriminerende beleide verskerp ontworteling en kwesbaarheid in Gaza:

ENG GuterresOnIsrael