Skip to content

VN-hoof sê ferm internasionale optrede is nodig om die toenemende bedreiging van terrorisme te weerstaan [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê terrorisme onstaan te midde van globale onbestendigheid, wat gekenmerk word deur verhoogde geopolitieke spanning, langdurige konflikte en toenemende verbrokkeling. Vanjaar is die 20ste herdenking van die VN se Globale Teen-Terrorismestrategie, wat die wêreld se enigste raamwerk is vir die bekamping van terreur. Guterres waarsku terrorisme is aan die toeneem en buit nuwe tegnologieë uit, insluitend kunsmatige intelligensie, digitale platforms en onbemande wapens:

ENG GuterresOnTechnology