# Die Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, sê die Amerikaanse aanval op Iranse kernfasiliteite dui op ‘n gevaarlike wending in die Midde-Ooste, ‘n streek wat nie nog ‘n siklus van vernietiging kan deurstaan nie. Hy het gister ‘n noodvergadering van die VN-Veiligheidsraad in New York toegespreek. Guterres het ‘n beroep gedoen op ‘n staking van gevegte en ‘n terugkeer na ernstige, volgehoue onderhandelinge oor die Iranse kernprogram. Hy het Iran ook aangespoor om die VN se Kernspersverdrag te vertrou:
VN-hoof sê die VSA aanval in Iran is ‘n gevaarlike wending in die Midde Ooste [KLANK]
ENG GuterresCallsForPeace