# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het sy kommer uitgespreek oor die gewapende konflik tussen Thailand en Kambodja. Ten minste 15 mense is dood en meer as 100-duisend burgerlikes is ontheem terwyl die twee lande vir ‘n tweede dag koppe stamp oor ‘n gebied bekend as die Smarag-driehoek, waar die grense van beide lande by Laos aansluit. Die adjunkwoordvoerder van die VN, Farhan Haq, sê die lande moet ‘n vreedsame oplossing vind:
VN-hoof bekommerd oor gevegte tussen Thailand en Kambodja [KLANK]
ENG HaqOnPeace