# Die Verenigde Nasies is bekommerd oor die Irans-gesteunde Houthi-rebelle in Jemen se hernude dreigemente teen Saoedi-Arabië, asook vryheid van beweging in die belangrike Rooi See-skeepsroetes langs die Jemeense kus. ‘n Volledige sluiting kan olievoorraad met sewe-persent verminder. Die Houthi’s het ‘n maritieme embargo teen Saoedi-Arabië ingestel uit vergelding vir die versperring van hawens en lughawens in die noordweste van Jemen. VN-woordvoerder Stéphane Dujarric sê die onmiddellike afskaling van dreigemente is noodsaaklik:
VN bekommerd oor hernude dreigemente teen Saoedi-Arabië deur Jemen se Houthi-rebelle [KLANK]
ENG DujarricOnHouthiSaudiConflict