# Die Lugvaartowerheid het met ʼn ondersoek begin nadat ʼn ligte vliegtuig gister in die snoepie van Hoërskool Alberton in Ekurhuleni beland het. Die vlieënier en die instrukteur aan boord het volgens berigte geen beserings opgedoen nie. Die Gautengse Onderwysdepartement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die voorval sal nie skoolbedrywighede of die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen ontwrig nie:
Vliegtuigongeluk sal nie skoolbedrywighede by Hoërskool Alberton ontwrig nie [KLANK]
ENG MabonaOnSchooling