# Die Stad Ekurhuleni se brandweerdiens is tans op die toneel van nog ‘n moontlike brand by die Tembisa Provinsiale Tersiêre Hospitaal se hoof-buitepasiënt-afdeling. Saterdag het die hospitaal se ongevalle- en noodeenheid aan die brand geraak, met meer as 80 pasiënte wat ontruim is. Die woordvoerder van die Gautengse Gesondheidsdepartement, Motalatale Modiba, sê hulle wag op meer inligting van die brandbestryders op die toneel:
Brandbestryders hanteer nog ‘n moontlike brand by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG ModibaOnFire