# ‘n Vierjarige seun is vanoggend dood in ‘n huisbrand in Brakpan, Ekurhuleni. Die woordvoerder van die Ekurhuleni-nooddienste, William Ntladi, sê brandbestryders van die Brakpan-brandweerstasie het ‘n oproep ontvang oor ‘n huis wat aan die brand is met iemand wat binne vasgekeer is. Hy sê met hul aankoms het hulle gevind die brand was op die punt om na aangrensende eenhede te versprei:
Vierjarige seun sterf in brand in Brakpan [KLANK]
ENG WilliamonBrakpanFire