Skip to content

Vierde Vaaldam-sluis oopgemaak terwyl watervlakke styg [KLANK]

# ​Die Departement van Water en Sanitasie het ʼn vierde sluis by die Vaaldam oopgemaak om groter invloei weens aanhoudende reën te beheer. ʼn Woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die dam is 107,82-persent vol en die uitvloei moes tot sowat 550 kubieke meter per sekonde verhoog word. Sy waarsku inwoners langs die Vaalrivier om waardevolle toerusting, beweegbare infrastruktuur en vee na hoër gebiede te neem om skade weens stygende watervlakke te voorkom:

ENG-MavasaOnDams