Skip to content

Vier verdagtes vasgetrek na plundering in Durban [KLANK]

# Die polisie in KwaZulu-Natal het gisteraand in Durban vier verdagtes tussen 32- en 44-jaar vasgetrek weens besit van vermeende gesteelde goedere. Die polisie was besig met misdaadvoorkoming in Dr Yusuf Dadoo-straat toe hulle ʼn groep mense uit ʼn winkel sien hardloop. Woordvoerder Robert Netshiunda sê die beamptes het onmiddellik reageer om die verdagtes aan te keer:

ENG NethiundaONLooting