Skip to content

Vier sterf in skietvoorval en brand by Mormoonse kerk in Michigan [KLANK]

# Minstens vier mense is gister dood en agt gewond tydens ʼn skietvoorval by die Mormoonse Kerk in die Grand Blanc Township, Michigan. Volgens owerhede het ʼn gewapende man tydens ʼn groot diens met sy voertuig by die kerk se voordeur ingebars, op lidmate losgebrand en die kerk aan die brand gesteek. Grand Blanc Township se polisiehoof, William Renye, sê die man wat uitgeken is as die 40-jarige Thomas Jacob Sanford, is in ʼn skietery met die polisie dood:

ENG RenyeOnFire