Skip to content

Vier mense sterf toe sinkhuis in Kathrada-park in Johannesburg afbrand [KLANK]

# Die Stad Johannesburg se Noodbestuursdienste sê minstens vier mense is in die vroeë oggendure dood in ‘n brand in ‘n sinkhuis in die Kathrada-park-informele nedersetting in Claremont. Die slagoffers is tussen 20- en 50-jaar-oud. Verskeie inwoners is vir rookinaseming behandel. ‘n Woordvoerder van die nooddienste, Robert Mulaudzi, sê die oorsaak van die brand is nog onbekend:

ENG MulaudziONHouseFire