# Die Vryheidsfront Plus waarsku inwoners, veral dié in Ekurhuleni, om voorkomend op te tree te midde van die maseluitbreking in die metro. Altesaam 80 bevestigde gevalle is reeds aangemeld. Die VF Plus-woordvoerder, Jennifer Glover, sê die Gautengse Gesondheidsdepartement hou die situasie dop, maar voeg by ouers en voogde moet waaksaam bly en die nodige stappe doen om hul kinders se gesondheid te beskerm:
VF Plus waarsku ouers om voorkomende maatreëls te tref in masel-uitbreking in Ekurhuleni [KLANK]
AFR JenniferonMeasles