Skip to content

VF Plus waarsku oor ‘n gevaarlike presedent in Ekurhuleni se grond-onteieningsaak [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die Ekurhuleni Munisipaliteit moet gekeer word in sy poging om grond sonder vergoeding te onteien. Die metro het geweier om te betaal vir ‘n 34-hektaar eiendom wat hulle in 2019 vir behuisingsontwikkeling in Driefontein gekonfiskeer het. Die eiendom is destyds op nie minder nie as 30-miljoen-rand gewaardeer, met latere onafhanklike waardasies tot so hoog as 64-miljoen-rand. Die VF Plus-leier, Corné Mulder, sê dit is duidelik dat geen privaat grond in Suid-Afrika veilig is nie:

AFR MulderOnLand