Skip to content

VF Plus vra Stad Tshwane om aandag te skenk aan tekort aan personeel in energie-afdeling [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus vra die Stad Tshwane om aandag te skenk aan die kritieke tekort aan vaardige personeel in sy Energie- en Elektrisiteitsafdeling. Die afdeling se koers vir die herstel van foute het tot slegs 37-persent gedaal, met meer as 12-duisend tegniese klagtes wat nog aandag moet ontvang en langer as 90 dae gelede reeds aangemeld is. Nick Pascoe van die VF Plus sê die metro is in beheer van 55 substasies, maar het slegs 26 gekwalifiseerde tegnici wat gemagtig is om aan die hoogspanningsnetwerk te werk:

AFR PascoeONShortage